Galerye
6 van 6 reekse
Veldblomme van die Overberg
Aug 2025Ses weke se oggende tussen Napier en Bredasdorp, in die kort venster waarin die renosterveld blom.
Veldblomme
Makro
8 foto's
Getypoele
Jan 2026Wat by springlaagwater agterbly in die poele by Die Dam. Alles is teruggeplaas waar dit was.
Kus
Makro
6 foto's
Klein Goggas
Nov 2025Blaarkewers, sonbesies en die res van wat op 'n rietstingel sit as jy lank genoeg stilstaan.
Insekte
Makro
6 foto's
Renosterveld in Blom
Sep 2025Die laaste vier persent van die Overberg-renosterveld, meestal op klipbulte wat te steil was om te ploeg.
Veldblomme
Fynbos
6 foto's
Ná die Brand
Mrt 2026Nege weke ná die veldbrand by Soetanysberg. Die geofiete was eerste uit.
Fynbos
5 foto's
Veldboek
'n Lopende blad: elke spesie wat ek die eerste keer raakloop, teen dieselfde skaal afgeneem.
Veldblomme
Makro
6 foto's
Geen galerye pas by hierdie soektog nie.