Bosnimf Kuns & Fotos
← Alle galerye

Veldboek

Veldblomme Makro

'n Lopende blad: elke spesie wat ek die eerste keer raakloop, teen dieselfde skaal afgeneem.

6 foto's
Groen en wit
Groen en wit 'n Bladsy uit die veldboek: wat oopgegaan het ná die eerste goeie reën.
Pienk, ses maniere
Pienk, ses maniere Ses spesies wat almal binne dieselfde week op dieselfde hang geblom het.
Spergularia op die soutgrond
Spergularia op die soutgrond Twee sentimeter breed. Die vetplantstingels rondom is soutbossie wat teen die somer rooi word.
Blou lobelia in die suurgras
Blou lobelia in die suurgras 'n Pol wat elke jaar op dieselfde plek terugkom, teen die suidkant van die klipbult.
Geelknoppie tussen die vygies
Geelknoppie tussen die vygies Cotula turbinata, die enigste een wat oop was op 'n oorwolkte oggend in Augustus. Die vygies rondom was nog…
Naakslak in die getypoel
Naakslak in die getypoel Ek het twintig minute op my maag gelê vir hierdie een — hy het aanhou onder die rand van die klip inbeweeg.