Bosnimf Kuns & Fotos

Blog

Aantekeninge oor die veld, die getye en hoe die foto's gemaak is.

Om kleiner te leer kyk

12 Mei 2026

Om kleiner te leer kyk

Die eerste jaar het ek landskappe gefotografeer. Toe het ek 'n makrolens geleen en nooit weer opgestaan nie.

Gekoppel · Veldblomme van die Overberg
Nege weke ná die vuur

3 April 2026

Nege weke ná die vuur

Fynbos brand nie by ongeluk nie — dit brand omdat dit moet. Wat daarna gebeur, is die interessante deel.

Gekoppel · Ná die Brand
Werk volgens die getytabel

18 Februarie 2026

Werk volgens die getytabel

Twee keer 'n maand is die water laag genoeg. Die res van die tyd is die poele eenvoudig nie daar nie.

Gekoppel · Getypoele